blossom salon

Bloeisels, is vir my so mooi simbool van  iets nuut ... iets vars.  
Die geure en die kleure, almal pragtig , almal besonders  .....




Dit is ‘n ongelooflike reis en ‘n getuienis… en ek gee alle eer aan Abba Vader, ons Skepper en Enigste Heilige Saligmaker en Verlosser.  In Hom alleen is daar lewe in oorvloed - Hy is die Weg, dieWaarheid en die Lewe!

Ek sien so uit om elkeen wat by Blossom kom te bederf – en dat Hy elkeen op n besonderse wyse sal kom aanraak. 

Ek is ook ‘n verskaffer van Annique velsorg produkte, Sh’zen voete en hande reeks  asook Rock Rose Olies.

Geskenkbewyse is ook beskikbaar.

Besigheidsure :
Maandae, Woensdae en Vrydae van 8:30 tot 12:30  
Dinsdae en Vrydae van 2- 4nm
Saterdae – soos persoonlik met my gereel.

Ek hoor graag van jou en hoop om jou binnekort te sien by Blossom!

Liefde
Anel van Zyl

Qualified SAAHSP & Cidesco Skin Care Therapist
tel:  083 285 2907